Afrikaanse weergawes van sommige van die boeke wat in Engels hier beskikbaar is:
Reeks: Volksverhale uit Afrika
1. Waarom die Son en Maan in die Lug Woon
2. Jagluiperd se Trane
Waarom het jagluiperds daardie donker traanspore oor hul wange? Hierdie volksverhaal uit suider Afrika gee vir ons 'n verklaring.3. Die Jong Jagter
4. Hoe Tafelberg sy Tafeldoek gekry het
Elke nou en dan versprei 'n digte mis oor Tafelberg, soos 'n groot, wit tafeldoek. Maar waar sou dit vandaan gekom het? Hierdie volksverhaal uit Suid-Afrika vertel vir ons die storie...5. Die Krap en die Kraanvoël
Kraanvoëls het rooi koppe en eet net klein diertjies. Maar waarom? Hierdie volksverhaal uit Egipte vertel vir ons wat gebeur het...
No comments:
Post a Comment