Thursday 25 May 2023

Hoe Tafelberg sy Tafeldoek gekry het

 An English version of this story can be read here.

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van How Table Mountain got its Tablecloth, die vierde in 'n reeks van volksverhale uit Afrika. Gratis en verniet hier op die web, maar as u die storie geniet, oorweeg om 'n kopie te koop.


















Sunday 14 May 2023

Die Jong Jagter

 An English version of this story can be read here.

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Mkaa'ah Jecho'nee, the Boy Hunter. Hierdie aanlyn weergawe is gratis en verniet, maar indien u die storie geniet, oorweeg dit om 'n kopie te koop by Amazon.


















Friday 12 May 2023

Jagluiperd se trane

 An English version of this story can be read here.

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Why Cheetah's Cheeks are Stained. Indien u die storie geniet, oorweeg om 'n kopie te koop by Amazon - skrywers  oet ook eet. Maar hierdie webweergawe is gratis en verniet. Lees hom gerus vir jou kinders!


















Friday 5 May 2023

Waarom die Son en Maan in die Lug Woon

 An English version of this book can be read here.

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Why the Sun and Moon Live in the Sky. Indien u hierdie storie geniet, oorweeg dit om 'n kopie te koop op Amazon. Maar hierdie webweergawe is gratis en verniet - lees hom gerus vir jou kinders!